Betsie van Niekerk (21 Desember 1956, Vredendal) studeer aan die US, waar sy in 1981 “n M.A.-graad verwerf. Gedurende haar Honneurs-jaar is sy deel van DJ Opperman se Letterkundige laboratorium. Sy het die CP Hoogenhout-prys in 1992 ontvang vir Die Rooiberg is hol en “n Sanlam-prys in 1996 vir Gamkab. Sy woon tans op Malmesbury.
1 Ebooks door Betsie van Niekerk
Betsie van Niekerk: Anderkind
’n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom A …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.49