Dis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; sy het egter altyd gedink hulle het darem een. Maar nou is die verlede al wat daar is. Hulle voorspel die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ’n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? Ken sy haarself? Onder die regte omstandighede kan enigiemand gevaarlik wees.
Over de auteur
Carel van Rooyen is gebore en het grootgeword in Kakamas. Hy behaal ’n Honneursgraad in Afrikaans en Nederslands aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy werk tans in die onderrigindustrie as DTP-spesialis by Optimum Learning Technologies. Carel is 28 jaar oud en woon in Durbanville.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 192 ● ISBN 9780798182133 ● Bestandsgrootte 0.2 MB ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2021 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7874910 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer