Kinderen jonger dan 11 jaar OndersteuningCatalogKinderboekenVerhaalboekenLezing / sprookjesPre-schoolleeftijdKinderen jonger dan 11 jaarKinderen ouder dan 12 jaarBiografieënNon-fictie verhalenboekSpelen / leren63.178 E-boeken in deze categorie Marie Reyneke: Spore in die Arep Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep, in die Klein Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp. Uschi von Kritzner, ’n Duitse meisie, gaan met behulp van haar … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Theunis Krogh: Ongenooide gaste op Keurboslaan #11 Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is ’n groep hippies – bedelaars en dwelmverslaafdes – wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vu … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Theunis Krogh: Nuwelinge op Keurboslaan #3 Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit ’n gesogte seunsskool, maar ook ’n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is ’n geestelik- en liggaamlik ve … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Topsy Smith: Trompie die waaghals (#18) Trompie en Rooie kom weg met ’n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle b … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie die kragman (#7) Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te laat bly, maar daar kom moles met ’n donkie en die koshuis is arme Dawie se voorland. Die seuns is nou in graad … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Stella Blakemore: Kobie regeer In Die jongste meisie in Maasdorpskool het Breggie Landsberg en Heloise Malan boesemvriendinne geword. Nou, in Kobie Regeer, laat Heloise ‘per ongeluk’ haar swak skoolrapport by die treinvenster uitv … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Fynbosskrywers Fynbosskrywers: Liefde is ’n sprokie Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Wynand Louw: Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieënde vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vrete … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Bettie Naudé: Saartjie se dapper daad (#13) Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat ’n snor het, is skurke en beslui … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Topsy Smith: Trompie Omnibus 3 Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Volgende pagina >>> 0 0 Kassa 0,00 × × × Wijzig gebruikerstaal × ArabischDuitsEngelsSpaansFransHindiIndonesischItaliaansMaleisNederlandsPoolsPortugeesRoemeenseRussischZweedsThaisTurksOekraïensVietnameesChineseInternational Modal ×