Christine Louw 
Reisgogga [EPUB ebook] 
Biografie Christine Van Wyk

Ondersteuning

Dis 1971. In haar bagasie is Frommer se Europe on $5 a day, in haar adresboekie ’n paar telefoonnommers en in haar hart ’n droom. Christine van Wyk is 51 en sy pak op eie houtjie Europa aan met min geld maar groot durf. Dis voor die tyd van tasse met wieletjies, selfone, e-pos en internet. Sewe weke, elf lande met agtien bestemmings en geen hotelbesprekings. Engeland, Nederland, België, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Switserland, Italië, Griekeland, Spanje en Portugal is op haar lysie. Sy kom te staan voor groot uitdagings. Die leser ontdek saam met haar, leer van die vreemde en beleef spanningsvolle oomblikke wanneer sy groot struikelblokke moet oorkom.Reisgogga gaan oor baie van ons se begeerte om die vreemde te verken.

Ouma het ons almal in globetrotters verander, skryf Albertus Louw, een van haar meer as 40 kleinkinders. 

Reis is ’n ontdekking en ontdekking is ’n reis.

€6.99
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 313 ● ISBN 6610000319497 ● Bestandsgrootte 3.1 MB ● Uitgeverij PublishDrive ● Stad Montefranco ● Land IT ● Gepubliceerd 2021 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8225975 ● Kopieerbeveiliging zonder

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

11.889 E-boeken in deze categorie