Karla is ’n sorgvrye en kreatiewe bakster. Regardt is ’n vlieenier en ’n perfeksionis. Tog is hulle vriende. Toe Regardt vir Karla vra om voor te gee om sy verloofde te wees, ter wille van sy sterwende oupa, se sy ja. Maar toe trou hulle regtig, want Regardt se oupa wil by die troue wees. Met elke soen en liefkosing val Karla al hoe meer vir haar nuwe man. Gaan sy Regardt se hart kan wen, of gaan hy haar altyd net as ’n vriendin sien?
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 192 ● ISBN 9781779875532 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2025 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 10055137 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer