Dirna Ackermann 
Onwaarskynlike minnaar [EPUB ebook] 

Ondersteuning
Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en ’n hele poolstreek in sy oë. Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met ’n beeldskone verloofde … en die vreemdste troureëlings waarvan Bianca nog gehoor het. Al die jare was hy haar ouboet, haar ouers se grootmakkind in wie se warmte sy haar kon koester, veilig kon voel. Maar hierdie Henk is ’n vreemdeling, daar’s staal in sy oë. Bianca Malan se besluit dat hy haar nie weer gaan ontwrig nie, is vergeefs. Hy krap haar om, soos geen ander man voor hom kon regkry nie.
€5.09
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 133 ● ISBN 9780799368758 ● Uitgeverij LAPA Uitgewers ● Gepubliceerd 2014 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 5206216 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

299.593 E-boeken in deze categorie

Geen resultaten