Trou met ’n man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so ’n man in ’n restaurant in ’n Karoodorp, maar hy’s een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin. Edward Sutherland soek nie iets ernstigs nie, maar besef sy gevoelens vir Ava is nie net vlietend nie. Ava dra heelwat seer saam en wys nie sommer haar gevoelens nie. Is daar ’n kans dat dinge tog tussen twee rooikoppe kan uitwerk?
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 192 ● ISBN 9781779875204 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2024 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 9999189 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer