Elsa Winckler 
’n Liedjie vir Anine [EPUB ebook] 

Ondersteuning

Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het?
Bekende musiekster, Zander Breedt, se muses het hom verlaat. Die helder
ligte van die verhoog het hul glans verloor, en dit klink asof die suiwer
melodieë in sy kop vervang is met ’n droewige klaaglied.
Boonop is daar sy nuwe skoonsus, Anine Vos, ’n joernalis, ’n spesie
waarvoor hy nie baie ooghare het nie. Hy moet haar gedoog, al maak sy dit
duidelik dat sy nie tyd het vir ’n popster soos hy nie. Tog, om een of ander
rede begin die note weer helder deur Zander se gedagtes klink wanneer sy
naby is.
Anine kan nie verstaan hoekom juis sý die opdrag moes kry om ’n in diepteartikel
oor Zander te skryf nie. Sy het mos niks verloor by hierdie mislike
musikant nie. Om deur sy lewe te krap is die laaste ding wat sy wil doen
terwyl haar eie hart nog gebreek is.

€9.00
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 176 ● ISBN 9780639607658 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2021 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 7891770 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

296.702 E-boeken in deze categorie