Elsa Winckler 
Romanza Nostalgie: Elsa Winckler [EPUB ebook] 

Ondersteuning

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Tussen jazz en rock Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies … Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie. Sonder bagasie Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem …

€6.91
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 266 ● ISBN 9780639605555 ● Uitgeverij LAPA Publishers ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 7992653 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

296.819 E-boeken in deze categorie