Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde dinge in sy pa se antiekwinkel gebeur. Maar dis die eerste keer dat daar geheimsinnige, nat voetspore verskyn. En Bastian is seker dit het iets te doen met die outydse rolprentkamera wat sy pa gekoop het…
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 56 ● ISBN 9780799398991 ● Uitgeverij LAPA Uitgewers ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 7634922 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer