Leandie du Randt 
Gemaklik in jou eie lyf [EPUB ebook] 

Ondersteuning

Leandie du Randt, is ’n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook ’n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees. Die boek word as ’n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerp dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteur. Alhoewel daar ’n sterk geestelike boodskap is, ‘preek’ die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.

€6.43
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 192 ● ISBN 9781432303976 ● Uitgeverij Penguin Random House South Africa ● Gepubliceerd 2014 ● Downloadbare 6 keer ● Valuta EUR ● ID 3301812 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

4.883 E-boeken in deze categorie