Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in na die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ’n ware tuiste.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Engels ● Formaat EPUB ● ISBN 9781776250219 ● Uitgeverij Pan Macmillan South Africa ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8828057 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer