Wilma Stockenström is een van die belangrikste skrywers in Afrikaans. Sy het 5 romans, 7 digbundels en een drama die lig laat sien. Sy het die Hertzogprys in 1977 ontvang vir haar digbundel Van vergetelheid en van glans en weer in 1992 vir haar roman, Abjater wat so lag. Die kremetartekspedisie wat in 1981 verskyn het, is egter haar bekendste roman. Dis in Engels, Frans, Nederlands, Duits, Italiaans en Hebreeus vertaal. Die Engelse vertaling is deur J.M. Coetzee gedoen. En in 1988 is die Italiaanse vertaling met die Grinzane Cavour-prys in Italië bekroon. Sy het ook ’n suksesvolle loopbaan as aktrise op die verhoog en in films gehad. Sy woon sedert 1993 in Kaapstad.
8 Ebooks door Wilma Stockenström
Wilma Stockenström: Abjater wat so lag
Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Wilma Stockenström: Die kremetartekspedisie
Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië. Die verteller is ’n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenv …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Wilma Stockenström: Hierdie mens
Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toegankl …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Wilma Stockenström: Die stomme aarde: ’n keur
’n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen. (Vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Wilma Stockenström: Der siebte Sinn ist der Schlaf
Eine alte Frau hat sich nach einem entbehrungsreichen Leben im Grasland zwischen Pavianen und Elefanten ins Innere eines Affenbrotbaums zurückgezogen, verbirgt sich. Von den Graslandbewohnern wird si …
EPUB
Duits
€15.99
Wilma Stockenström: L’expedició al baobab
Enmig del paisatge desèrtic de l'interior de Sud-àfrica, una antiga esclava busca recer dins d'un forat en el tronc d'un baobab gegantí. Per primera vegada a la vida, és mestressa del …
EPUB
DRM
€6.99
Wilma Stockenström: La expedición al baobab
UN CLÁSICO MODERNO DE LA LITERATURA ESCRITA POR MUJERES. Junto a Nadine Gordimer, la autora más destacada de la literatura sudafricana del siglo XX. «Una de las más alucinatorias y poéticas muestras …
EPUB
Spaans
DRM
€9.99