Auteur: Zoe Gouws

Ondersteuning
Zoë Gouws is die skuilnaam van ’n taalpraktisyn wat al verskeie boeke geredigeer, vertaal en gespookskryf het. Sy het haar MA in letterkunde en werk tans as deeltydse redakteur. Sy woon in Kaapstad.




2 Ebooks door Zoe Gouws

Zoë Gouws: Liefde in fokus
Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Marijke Greeff: Satyn Omnibus 4
’n Reënboog vir Aralie: Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99