Pieter Van Jaarsveld 
Dink jouself gelukkig [EPUB ebook] 
Verander jou denke Verander jou lewe

Support

Romeine 12: 2 “…maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe…”
Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspirerende boek:
• Ontbloot ondermynende mites oor geluk
• Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is
• Wys hoe jy jou brein kan herbedraad
• Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid
• Bevat die nuutste navorsing en tegnieke

€9.99
payment methods

About the author

Dr. Pieter van Jaarsveld werk plaaslik en internasionaal as konsultant vir leierskapontwikkeling in die sakewêreld. Hy het twee meestersgrade (in Sielkunde en Teologie) en ’n doktorsgraad vir sy tesis oor die selfdunk en eiewaarde van mense. Hy is ’n bekende gas op radio- en televisieprogramme en sy vorige boek Hart van ’n wenner was ’n topverkoper.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 464 ● ISBN 9780796318060 ● File size 1.2 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2015 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 4742940 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

138,329 Ebooks in this category