Anna Erishkigal 
As Wense Perde Was (Afrikaanse uitgawe) [EPUB ebook] 
Afrikaans Edition

Wsparcie

By die altaar gelos en sonder 'n huis gelaat, het Rosie Xalbadora 'n werk aanvaar as 'n goewernantes op die rand van die Australiese outback. Daar ontmoet sy vir Pippa Bristow, 'n sensitiewe kind wat haar ouers se bitter egskeiding hanteer deur na 'n magiese wêreld van sprokies koninginne en eenhorings te ontsnap.

.

Aangestel om vir Pippa met haar verswakkende studies te help, raak sy 'n pion in die voortdurende toesig dispuut tussen Pippa se pa, Adam, en sy selfsugtig, olie-erfgenaam vrou. Soos die spanning opbou en Rosie betrokke raak by die Bristow’s se baie geheime, moet sy die spoke van haar eie pynlike verlede in die gesig staar terwyl sy 'n groeiende aantrekking tot haar sag-op-die-oog, emosioneel-onbeskikbare werkgewer beveg. Maar hulp kom in die vorm van 'n prettige bejaarde buurvrou, 'n vriendelike klein dorpie, en 'n spook ridder wat Rosie elke aand in haar drome besoek.

.

Leesorde van Die Veiling Trilogie:
— As Wense Perde Was
— Put van Drome
— Kyk! 'n Vaal Perd

.

‘As Wense Perde Was’ is die eerste boek in 'n familie saga wat afspeel in Australië, met die hartverskeurende, gotiese ondertone van ‘Jane Eyre’,  en net 'n sweempie van die bonatuurlike.

.

”n Mistieke, magiese landskap, en ou legendes kry 'n nuwe lewe…’ — Romancing History Blog

.

’Ek was onmiddellik in die karakters se lewens ingetrek, en het gevoel asof ek reg langs Rosie staan terwyl sy worstel met haar lewe wat uitmekaarval…’ – N.Y. Times Best Selling Author Stacey Joy Netzel

.

’Beide Rosie en Adam is beskadigde mense… Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik, [sy’s] baie broos, en vasgevang in die lelikheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers… Jy sal Pippa ʼn drukkie wil gee en haar veilig laat voel…’ — Dark Lilith Book Blogs

.

Afrikaanse taal – Afrikaans language

€0.99
Metody Płatności
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 254 ● ISBN 9781943036561 ● Rozmiar pliku 3.0 MB ● Wydawca Seraphim Press ● Opublikowany 2017 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5270250 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

790 778 Ebooki w tej kategorii