Anna Erishkigal 
Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaanse Uitgawe) [EPUB ebook] 
(Afrikaans Edition)

Wsparcie

Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki’ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom?

.

Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag het ʼn gevlerkte man wat uit die lug val!

.

Intussen, in die hemel, het Eerste Minister Lucifer, die Ewige Keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer.

.

Dit is lewe en dood in die eerste paaiement van die Swaard van die Gode wetenskapfiksie reeks, ‘n fantastiese oorvertelling van die mite oor gevalle engele.

.

Episode 1×01 van die 'Swaard van die Gode’ saga

.

Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!

.

Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaans Edition, Afrikaans language

€0.00
Metody Płatności
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 116 ● ISBN 9781943036509 ● Rozmiar pliku 2.3 MB ● Wydawca Seraphim Press ● Opublikowany 2017 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5222629 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

769 864 Ebooki w tej kategorii