Charmé Kriel is „n voltydse Afrikaanse onderwyseres by die Hoërskool Vishoek. Sy het in die Strand grootgeword en haar BA graad in Geesteswetenskap asook haar Nagraadse Diploma in Onderwys aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Sy is getroud en bly saam met haar man en twee kinders in Simonstad.
1 Ebooki wg Charmé Kriel
Charmé Kriel: Twee kinders later
“Ek het iewers gehoor as jy jou storie kan vertel sonder om te huil, is jou hart weer heel. My reis na ma-word was nie vir my maklik nie. Inteendeel, die eerste jaar was waarskynlik die moeilikste ty …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99