Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land.Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van ’n wit pa en ’n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie “Inkandla” – tuisdorp – en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in Kwa Zulu-Natal, waar hy by President Zuma se broer aandoen. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word…Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat “hiervandaan” is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.
Dana Snyman
Hiervandaan [EPUB ebook]
Hiervandaan [EPUB ebook]
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 240 ● ISBN 9780624058397 ● Rozmiar pliku 0.4 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2011 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 4534215 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM