Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry ’n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik: 'Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen grootmense. Ek en jou pa het gedink ons het mekaar lief, maar dinge het verander.’ Maar toe ontdek ek die rooi vlieër …
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780799358834 ● Wydawca LAPA Uitgewers ● Opublikowany 2013 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 5205986 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM