Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan … Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is …
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 44 ● ISBN 9780799372878 ● Wydawca LAPA Uitgewers ● Opublikowany 2015 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 5206305 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM