Autor: Helena Hugo

Wsparcie
Die veelsydige Helena Hugo was al onder meer aktrise, omroeper, dramaregisseur en -dosent en uitgewer. Sedert 1995 skryf sy voltyds en talle boeke het reeds uit haar pen gevloei. Uit haar huwelik met Henk Hugo is drie kinders gebore. Sy en Henk woon in Roodepoort.




26 Ebooki wg Helena Hugo

Helena Hugo: Soete verleiding
Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise van Harte se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helena Hugo & Ettie Bierman: Satyn Omnibus 2
’In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helena Hugo: Narkose vir die hart
Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helena Hugo: Veldpad van verlange
Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verreweg die belangrikste, want daar lê vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Alexa Slabbert: Satyn Omnibus 3
In Ettie Bierman se ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Elza Rademeyer & Dirna Ackermann: Melodie Omnibus 1
In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Helena Hugo: Helena Hugo Eerste Keur
Aimee Harrison vlug na ’n kunstenaarsdorpie op die Franse platteland in Liefde is ’n Franse sprokie. Dit stoei in haar: Vlug sy na die plek van drome omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Helena Hugo: Helena Hugo Tweede Keur
In Liefde met gevoel sit laerskoolonderwyser Magriet in ’n penarie. Sy’t gedink Walter is die een, maar na ’n seevakansie by sy ouerhuis, is dit duidelik dat hulle nie vir mekaar bedoel is nie. Maar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Helena Hugo: Ter wille van Talita
Hierdie nuwe verhaal deur Helena Hugo is die storie van die Van den Heevers, ’n gesin wat aan die Weskus naby Lambertsbaai woon. Hulle hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Haar ma se kind
Dania Pietersen is Dora en Jonnie Stals se susterskind wat vandat sy tien jaar oud is, by hulle inwoon. Sy is ’n modelkind wat haar sakgeld verdien deur babas en ou mense op te pas, in die skool en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Papierblomme
Janine was maar klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Net sy het dit geweet. Sy wou ten alle koste wegkom van die klein dorpie waar almal mekaar ken. Haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.49
Helena Hugo: Droomhuis vir Danita
Danita is in Londen om haar stukkende hart te troetel, haar verwerping te verwerk. Maar oral duik die blonde Robert Foster op. En sy wil nie meer vlug nie, veral nie weg van ’n getroude man …
PDF
Afrikaans
DRM
€5.11
Helena Hugo: Woestynbruid
Zayed beteken vir Vlam oorlewing. Sy weet hul ekstase is ontvlugting. En sy besef maar te goed – hy verwag eintlik net ’n beloning as hy haar veilig by die konsulaat besorg… ás hulle die woestyn …
PDF
Afrikaans
DRM
€5.14
Helena Hugo: Die Liefdesbrief
Clara het skaars haar voete op Afrikabodem gesit, toe sien sy hom – der Wüstling. Dié wilde transportryer steel haar hart, red haar toe sy vlug, ontdek haar vroulikheid … en toe stuur Friedrich Falck …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.61
Helena Hugo: Serenade
Norita het haar hart in die wêreld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou – en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.11
Helena Hugo: Huweliksklokkies
Carma wil wegkom van die hartseer van die afgelope maande. Sy wil weer leef en liefhê en haar drome verwesenlik. Een van hulle is ’n Harley-Davidson-motorfiets. Maar sy het iemand nodig om dit met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.09
Helena Hugo: Desembersterre
Haar tandedraadjies moet waai, en ’n ken moet sy kry. Nou, voor Kersfees. Al kos dit Noeline haar rol as Vickie in die sepie. Net jammer die mondchirurg is Paul Rossouw, haar laerskoolliefde, nou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.14
Helena Hugo: Fyn porselein
Drie geslagte vroue neem bestek van hulle lewe. Hugo verken insiggewend en ontroerend jeug, nakennis, begrip en onbegrip oor generasies heen. Want ’n ander mens, selfs ’n geliefde, kan nie ten volle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.85
Helena Hugo: Onthou my
Kan jy jou rug op jou verlede draai, jou foute vergeet en nuut begin? Of leef jy vir die res van jou lewe onder die wolk van verhoudings wat skeefgeloop het en verbintenisse wat jy nie kan verbreek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Die ompad terug
Die lewe loop wye draaie met Janine van die Weskusdorpie af, eers Londen toe saam Greg Walker en nou weer in Roodepoort. Frustrasies bring versoekings, en sy wil bietjie uitkom, maar as ma kom sy tot …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Geloof soos ’n mosterdsaadjie
Om terug te dink aan sy lewe is soos om ’n boek te lees waarvan daar bladsye uitgeskeur is. Hy onthou party hoofstukke so helder soos vandag, ander so vaag soos drome. Stories oor sy kleintyd, dié …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.06
Helena Hugo: Weskus-omnibus 1
Twee gewilde Weskus-romans in een. Haar naam is Ragel: Die verhaal van ’n jong ma wat haar seuntjie se dood moet leer verwerk. Sy ontmoet ’n ma wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Saam leer die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Helena Hugo: Verbly julle in die hoop
Verbly julle in die hoop is die tweede boek in die drieluik met die temas geloof, hoop en liefde wat verbeeld word deur die lewensverhaal van Andreas Beyers. Ons eerste ontmoeting met ’n jong Andreas …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.78
Helena Hugo: Die skuiling
Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.49
Helena Hugo: Die grootste hiervan is die liefde
Esther Wolmarans, die liefde van Andreas se lewe, is ’n deernisvolle, diensvaardige, sagmoedige meisie wat deur omstandighede gedwing word om die rol van versorger en huishoudster te speel. Volgens …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.78
Helena Hugo: Blomme vir Berdine
Die soen tussen Berdine en Dieter laat Berdine meer deurmekaar as ooit. Intussen kom die Bertha Human-skuiling op dreef en is daar oorgenoeg sake om Berdine en Melanie besig te hou. Melanie vind …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99