Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde klante in sy pa se antiekwinkel opduik. Maar hierdie keer is daar 'n harige besoeker wat vir die volmaan tjank … Bastian moet help om die raaisel op te los rondom twee families wat al jare lank in 'n geveg gewikkel is.
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Format EPUB ● Strony 27 ● ISBN 9780799362213 ● Wydawca LAPA Uitgewers ● Opublikowany 2013 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 5206086 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM