Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Al die monsters is op pad na ’n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om ’n aand lank baba-oppassers vir ’n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees …?
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 25 ● ISBN 9780799362374 ● Wydawca LAPA Uitgewers ● Opublikowany 2013 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 5206099 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM