Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, … en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek – insluitend ’n splinternuwe storie!1. Professor Fungus en die sneeumasjien2. Professor Fungus en die monsterformule3. Professor Fungus en die onsigbare skurk4. Professor Fungus en die gekloonde konyn5. Professor Fungus en die nare newe-effek – eksklusief uitgegee in hierdie omnibus
Jaco Jacobs
Prof Fungus omnibus 3 [EPUB ebook]
Prof Fungus omnibus 3 [EPUB ebook]
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 224 ● ISBN 9781776353293 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2022 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 8330985 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM