John Miles se gevierde debuut. Hier is kort-kortverhale wat fokus op geweldpleging en skokkende gebeurtenisse, asof dit uit alledaagse dagbladberigte geneem is. Dit is gedetailleerde verhale wat raakpunte het met tradisionele spanningsverhale, maar vertel vanuit ’n aweregse, ironiese, amper onbetrokke, vertellershoek, sodat dit die leser lank bybly.
O autorze
John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. ’n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kroniek uit die doofpot. Sy mees onlangse romans sluit in Die buiteveld, Voetstoots en Op 'n dag, 'n hond.
Miles woon op ’n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 76 ● ISBN 9780624078296 ● Rozmiar pliku 0.2 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2016 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5284306 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM