Linda Friedland 
Ag, Ma, whatever! [EPUB ebook] 
Selfone, neusringe en ander tienerkwessies

Wsparcie

Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar 'n regte en verkeerde manier om 'n tiener groot te maak?
As ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is 'n praktiese gids van 'n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos:
Hoe jy met jou kind kommunikeer
Alkohol en dwelms
Bedorwe brokkies
Tieners en seks
Slegte maniere en ongeskiktheid
Swak prestasie op skool
Eetversteurings
Pornografie en die internet

€13.99
Metody Płatności

O autorze

Dr. Linda Friedland is 'n mediese dokter, skrywer van topverkoperboeke en internasionaal erkende spreker. Sy is self ma van vyf, van wie twee tieners is. In dié boek kombineer sy haar deskundige kennis en die jongste navorsing met persoonlike ervaring en 'n warm, praktiese aanslag.

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 243 ● ISBN 9780624057239 ● Rozmiar pliku 1.3 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2013 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 4534065 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

12 523 Ebooki w tej kategorii