Autor: Marie Heese

Wsparcie
Marié Heese het Engels, Staatsfilosofie en Drama gestudeer en was eers onderwyser en toe dosent, haar laaste pos by ’n universiteit was by Unisa, waar sy betrokke was by die ontwikkeling van materiaal vir afstandsonderrig. Sy het bekendheid as skrywer verwerf met haar roman Die uurwerk kantel – gepubliseer in 1976 en heruitgegee as ’n klassieke Afrikaanse roman in 2006. Haar roman, The Double Crown, is bekroon met die Statebondsprys vir die Beste Boek in Afrika in 2010. Sedertdien het nog twee romans verskyn: The Colour of Power, en die opvolg, A Triple-headed Serpent. Sy woon saam met haar man in Stilbaai en die Klein-Karoo




8 Ebooki wg Marie Heese

Audrey Blignault
Audrey Blignault was vir ’n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit is sy nog steeds. Uit die dagboek van ‘n vrou sal vir haar bewonderaars toegang bied tot haar gewilde es …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Marié Heese: Die Pikkewouters van Amper-stamperland
’n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. ’n Pikkewouter lyk amper soos ’n kabouter, maar ook so ’n bietjie soos ’n pikkewyn. Die land …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Marié Heese: The Double Crown
This gripping novel is the fascinating and true story of Hatshepsut, the female pharaoh who ruled over Egypt for two decades around 1500 BC. The “double crown” refers to her reign over Upper and Lowe …
EPUB
Angielski
DRM
€15.99
Marié Heese: A Triple-headed Serpent
The sequel to The Colour of Power. Engrossing and moving, this sequel about the second part of Theodora’s life as empress of Byzantium opens with intrigue as one of Justinian’s old enemies, Cappodoci …
EPUB
Angielski
DRM
€15.99
Marié Heese: The Colour of power
An unputdownable novel about the Empress Theodora, considered by many the most influential and powerful woman in the history of the Byzantine Empire. The reader follows her journey from her humble be …
EPUB
Angielski
DRM
€15.99
Marié Heese: Vuurklip
’n Magiese roman oor die lotgevalle van die Land- en die Seestamme aan die suidkus van Afrika sowat honderdduisend jaar gelede. Dis die storie van Ama, jongvrou wat wil Storievrou en Moetievrou word, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Marié Heese: Maestro
Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598. Hy was skaars tien toe beide sy pa en geledere uit die Vatikaan begin besef die jonge Bernini is geniaal – ’n kunstenaar wat in die vo …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Marie Heese: Storyphant
Granny Storyphant, an old elephant matriarch, is the hero of this tale. …
EPUB
Angielski
DRM
€2.66