Autor: Neels Jackson

Wsparcie
Neels Jackson het naam gemaak as ’n ingeligte, verantwoordelike en kundige verslaggewer oor godsdienssake. Hy het goeie betrekkinge met ’n groot aantal teoloë en met kerkleiers uit verskillende denominasies. Hy was sedert 1990 die kerkverslaggewer vir die Beeld, die Pretorianer en ander Media24 blaaie. Neels is o.m. uitgenooi na sinodesittings van die NG Kerk, die NG Kerk in Afrika, die destydse NG Sendingkerk, die Verenigende Gereformeerde Kerk, die Metodiste Kerk en die Anglikaanse Kerk. Hy is pas aangestel as redakteur van die Kerkbode. Hy woon saam my sy vrou en twee dogters in Pretoria.




3 Ebooki wg Neels Jackson

Neels Jackson: Ek kies steeds die kerk
Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds el …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Neels Jackson: Jesus vir almal
Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die li …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.49
Neels Jackson: Drie dekades van verandering
1990 was ’n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing (en ook die NG Kerk) baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste ten …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99