Sonja Kaiblinger 
Harry Griesel 2: Die spookplaag [EPUB ebook] 

Wsparcie

Daar is ’n spookplaag in die dorp! ’n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en die spook van ’n Spaanse bulvegter wil sommer by Otto en sy tante kom intrek. Maar drie huisspoke en ’n pratende vlermuis is reeds heeltemal genoeg – Otto het beslis nie nog ’n huismaat nodig nie. Waar kom al hierdie verlore siele vandaan? En hoe gaan hulle van hulle ontslae raak? Wanneer ’n vreemde man opdaag wat kamtig Anti-Spookspuitgoed verkoop, begin Otto vermoed iets stink – letterlik! Gelukkig het sy vriend Harry, die Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.

€7.99
Metody Płatności

O autorze

Fréderic Bertrand is in 1981 in Minden gebore en kort daarna het al die goeie spoke hom verlaat. Hy spook al vir 'n paar jaar in Berlyn, waar hy in sy afskuwelike ateljee-grot, onder die begeleiding van skreeuende orrelklanke, sy skrikwekkende prentjies teken.

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 240 ● ISBN 9780798175388 ● Rozmiar pliku 3.1 MB ● Wiek 17-12 lat ● Wydawca Human & Rousseau ● Opublikowany 2017 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5286534 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

58 181 Ebooki w tej kategorii