Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf ‘n kind om moord te pleeg? ‘n Skynbaar normale kind uit ‘n ‘goeie’ huis … Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix ...
Sobre o autor
André le Roux is ‘n veelbekroonde koerant- en tydskrifjoernalis en rubriekskrywer met bykans 40 jaar ondervinding. Hy het in die laat 1970’s en die vroeë ’80’s begin p...
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 352 ● ISBN 9780624089438 ● Tamanho do arquivo 4.9 MB ● Editora Tafelberg ● Publicado 2020 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 7383843 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM