Autor: Attie van Wyk

Apoio
Attie van Wijk is ’n gesaghebbende en inspirasionele teoloog. Hy was prinsipaal van die Nehemia-Instituut en die Hugenote-Bybelinstituut op Wellington, asook Hoof van Bedienings van Bybel-Media en voorsitter van die Association of Christian Theological Schools. Hy en sy vrou, Wena, het vyf kinders wat in vyf verskillende lande woon, waar hulle almal aktief in diens van die Here staan.




3 Ebooks por Attie van Wyk

Attie van Wyk: Uit die Beek 2013
Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê. Ons begin vanjaar met ’n nuwe vyf-jaar siklus en vier dit met ’n prag …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Attie Van Wyk: Uit die Beek 2015
Uit die Beek is nie net die oudste Bybeldagboek in Afrikaans nie, maar die skrywer van hierdie 89ste uitgawe is ook die kleinseun van die oorspronklike skrywer. Attie van Wijk is ‘n bekende teoloog i …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Attie Van Wyk: Uit die Beek 2017
Uit die Beek is die oudste Bybeldagboek in Afrikaans en het oor die jare heen ’n staatmaker in menige huis geword. Dit bied jou die geleentheid om met verloop van tyd deur die hele Bybel te werk. Daa …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99