Chris Karsten 
Op pad na Moormansgat [EPUB ebook] 
Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey

Apoio

 Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?
Die roman is ‘n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns.
’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.
 

€15.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en sy spanningsromans is al vier maal bekroon met die ATKV-prys vir spanningslektuur, nl.: Seisoen van sonde, Abel se ontwaking,  Anderman se vrou en Die verleiding van Thomas Maas. Hy woon op George.

Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 480 ● ISBN 9780798183239 ● Tamanho do arquivo 5.8 MB ● Editora Human & Rousseau ● Publicado 2022 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 8661554 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

790.777 Ebooks nesta categoria