Autor: Hermann Giliomee

Apoio
Prof. Hermann Giliomee was Professor in Politieke Studie aan die Universiteit van Kaapstad en is tans Buitengewone Professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy het reeds 15 boeke die lig laat sien, waaronder Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika met Bernard Mbenga en Die laaste Afrikanerleiers. Hy skryf gereeld vir By en ander nasionale media en het vir baie jare “n rubriek in die Cape Times behartig. Hy woon in Stellenbosch en tree gereeld in die openbaar op.




14 Ebooks por Hermann Giliomee

Hermann Giliomee: Die Afrikaners
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners – vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking – in hoogs leesbare styl. Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€19.99
Hermann Giliomee: Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd
Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd – met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. ‘n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vanda …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.49
Hermann Giliomee: The Last Afrikaner Leaders
Respected historian Hermann Giliomee takes a fresh and incisive look at five influential Afrikaner leaders – from H F Verwoerd, John Vorster, PW Botha, F Van Zyl Slabbert to FW de Klerk – and how and …
EPUB
Inglês
DRM
€18.99
Hermann Giliomee: Die laaste Afrikanerleiers
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weë van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te v …
EPUB
Afrikaans
DRM
€18.99
Hermann Giliomee: Hermann Giliomee: Historian — An Autobiography
Hermann Giliomee weaves together the story of his own life with that of his country, a country that continues to absorb and inspire him, not least because its contested history is central to its curr …
EPUB
Inglês
DRM
€16.99
Hermann Giliomee: Hermann Giliomee: Historikus — ‘n Outobiografie
Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van ‘n land wat hom boei en besiel, ‘n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal g …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
‘n Konstante Revolusie
Naspers is een van ‘n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne een eeu gegroei het tot ‘n globale mededinger met rekordaandelepryse – en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling es …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Hermann Giliomee: The Rise and Demise of the Afrikaners
Acclaimed historian Hermann Giliomee explains the dramatic ascent – and possible demise – of a small minority group that dominated 20th-century South Africa. The Afrikaners are unique in the world in …
EPUB
Inglês
DRM
€16.99
Hermann Giliomee: Historian
In this eloquent memoir, already widely read and praised in the author’s native South Africa, Hermann Giliomee weaves together the story of his own life with that of his country–a nation that contin …
EPUB
Inglês
DRM
€27.99
Hermann Giliomee & Charles Simkins: Awkward Embrace
Democracies derive their resilience and vitality from the fact that the rule of a particular majority is usually only of a temporary nature. By looking at four case-studies, The Awkward Embrace studi …
PDF
Inglês
DRM
€33.37
Hermann Giliomee: The Last Afrikaner Leaders
Finalist for the Alan Paton Award In his latest book, renowned historian Hermann Giliomee challenges the conventional wisdom on the downfall of white rule and the end of apartheid. Instead of imperso …
EPUB
Inglês
DRM
€39.99
Richard Elphick & Hermann Giliomee: The Shaping of South African Society, 1652–1840.
History is a powerful aid to the understanding of the present, and those who are concerned with the escalating crisis in South Africa will find this an invaluable source book. This is the story of th …
EPUB
Inglês
DRM
€9.99
Hermann Giliomee: Maverick Africans
‘The emotional debate about South Africa’s past of colonialism and apartheid draws heavily on the assumption that our history differs little from that of other Western colonies where the land was for …
EPUB
Inglês
DRM
€18.99
Hermann Giliomee: The Afrikaners
Hermann Giliomee, top historian, is seen as the world expert on the history of the Afrikaners. This shorter, updated version of his masterly The Afrikaners: Biography of a People recounts a people’s …
EPUB
Inglês
DRM
€13.99