Bastian is al gewoond aan vreemde besoekers in sy pa se antiekwinkel. Maar dis die eerste keer dat ‘n geraamte by die winkel kom inloer. Wie is die geheimsinnige Max Beekman wat laatnag in die winkel opdaag? En waarom speel hy sulke treurige liedjies op sy saksofoon? In sy nuutste avontuur moet Bastian ‘n beenafgeraamte help om die meisie van sy drome se hart te wen!
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Formato EPUB ● Páginas 22 ● ISBN 9780799361872 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2013 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5206068 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM