Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg?
Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato PDF ● Páginas 48 ● ISBN 9780799384147 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2017 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5585667 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM