Anita wil vreeslik graag ’n troeteldier hê, maar haar ma hou vol dat troeteldiere stink, raserige, pestilensies is wat miljuisende kieme in ’n mens se huis indra en jou allerhande siektes gee. Haar ma het egter geen klagtes teen die elektroniese troeteldier wat Anita teen ’n winskoop raakloop in Mnr. Grinaker se winkel, Alles-en-nog-wat, nie. Wanneer die troeteldier begin aandring op insekgif vir aandete en dreigende e-posse vir haar onderwyseres stuur, besef Anita dat haar troeteldier in werklikheid ’n troetel GEDROG is!
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 48 ● ISBN 9780799361070 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2013 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5206043 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM