Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie.
Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.
Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou ...
Sobre o autor
Rolene Strauss is ‘n transformasie-afrigter, voormalige Mej Wêreld, gegradueerde mediese dokter, skrywer, internasionale spreker, entrepreneur, eggenoot en ma van twee...
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 256 ● ISBN 9780624091820 ● Tamanho do arquivo 3.8 MB ● Editora Tafelberg ● Publicado 2021 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 7930180 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM