Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak … en sal veg soos die hel self om haar te kry.
Amy Blankenship
Maan Dans [EPUB ebook]
Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een
Maan Dans [EPUB ebook]
Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 402 ● ISBN 9788835438755 ● Mărime fișier 0.2 MB ● Vârstă 22-99 ani ● Traducător Marlette Taljaard ● Editura Tektime ● Țară GB ● Publicat 2022 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 8410041 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM