In Bruid van die woestyn word Colette Bertrand se skip op pad na die Kaap de Goede Hoop deur seerowers oorval. Sy en vier vriendinne word as slavinne verkoop; ’n lewe van vernedering en wanhoop wag in die woestyn op haar. Daar is egter een van die mans wat op haar bie, die aantreklikste man wat sy nog gesien het, wat haar hoop gee. . .Woestynwind oor Jawarah: Ara die slavin was eens op ’n tyd Jaqueline Berrault. Op tienjarige ouderdom is sy ontvoer en as slavin verkoop. Nou moet sy, in ’n poging om haar vryheid te herwin, deur die gevreesde Rub’al Khali-woestyn reis. Elke dag bring egter net meer verraad en groter gevaar, sodat sy later niks meer oor het nie buiten vae herinneringe aan die Kaap, haar geloof . . . en die gedoemde liefde van sjeik Omar bin Garraf.Hart van die Groot Woestyn: Vir die Rashad-stam van die Groot Woestyn is die Swaard van Abdurraghman die simbool van vrede. Maar die swaard is weg en die Rashad-broers roei mekaar uit. In Kaap de Goede Hoop kry Caroline Duncan die opdrag van haar ma: vind die swaard en verbreek die vloek.
Annelize Morgan
Annelize Morgan Omnibus 1 [EPUB ebook]
Annelize Morgan Omnibus 1 [EPUB ebook]
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 512 ● ISBN 9780624049555 ● Mărime fișier 0.6 MB ● Editura Tafelberg ● Publicat 2011 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 2488033 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM