C. Kruger & C. de Villiers 
KomInPas met Afrikaans: Huistaal [PDF ebook] 

Ajutor

Kominpas met Afrikaans Huistaal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reëls maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak.
Kominpas met Afrikaans Huistaal is saamgestel deur C. de Villiers, CA. Kruger, CO. Krüger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.

€14.23
Metode de plata
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format PDF ● Pagini 136 ● ISBN 9780799384680 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2017 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 5531937 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

12.748 Ebooks din această categorie