Charley Brindley 
Hannibal Se Olifantmeisie [EPUB ebook] 
Boek Twee: Reis Na Iberia

Ajutor

Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry. Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op ‘n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne. Tydens die laai van die dier op ‘n skip, het Obolus sy jarelange hanteerder gemoor. Die meisie, Liada, is die enigste ander persoon wat die temperamentele olifant kan beheer. Nadat sy daarin slaag om Obolus by die oprit op te lei en tot op die dek van die skip, vra Hannibal haar om saam met die olifant na Iberia te gaan . Liada is huiwerig om haar vriende by Carthago agter te laat, maar sy is ook bekommerd oor Obolus se veiligheid op die lang reis. Sy besluit om haar vriende los en om vir Obolus te sorg.

€2.99
Metode de plata
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 107 ● ISBN 9788835418849 ● Mărime fișier 2.3 MB ● Traducător Roxzanne Beyers ● Editura Tektime ● Oraș Montefranco ● Țară IT ● Publicat 2021 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 7755759 ● Protecție împotriva copiilor fără

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

42.526 Ebooks din această categorie