Ompad verby die maan – Cheryl Rogers: Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan – Frenette van Wyk: As hy nou ’n sexy Cabriolet gery het of ’n Franse baret gedra het en met ’n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het … Of haar op ’n date gevra het en sy ’n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek … Hel – hoekom is hy nie so romanties nie?
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 85 ● ISBN 9780799396607 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2019 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 7101666 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM