Welkom by die dorp Kismetbaai waar towery en die noodlot ”n manier van lewe is…
Percival Wright het ”n bekoorlike lewe gelei. Ten minste glo die inwoners van Kismetbaai dit.
Dit is ”n noukeurig ontwerpte gevel dit verberg die werklike waarheid. Hy is heeltemal ellendig en die een vrou wat hy nog altyd wou gehad het, sien hom nie regtig raak nie.
Valentynsdag is een van die besigste dae van die jaar by Blooms of Destiny, en Amadea Strange kan nie wag om dit agter haar te kry nie. Die romantiese dag is goed vir besigheid, maar sy het nie tyd vir liefde nie. So natuurlik, dit is die een dag waarop die noodlot besluit het om haar te wys wat alles Valentyn beteken…
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● ISBN 9781071586990 ● Traducător Bianca Bunge ● Editura Babelcube Inc. ● Publicat 2021 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 8049570 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM