Hoofkommissaris Servin het ‘n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar ‘n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar’s ook ‘n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog ‘n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers.
Despre autor
Elizabeth Wasserman is tans ‘n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 128 ● ISBN 9780624091097 ● Mărime fișier 2.4 MB ● Editura Tafelberg ● Publicat 2021 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 7807114 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM