Autor: Elsa Hamersma

Ajutor
Elsa Hamersma het grootgeword in Pretoria, waar sy skool en universiteit toe is. Ná haar huwelik met André werk en leef hulle twee-en-dertig jaar in Johannesburg. Ná aftrede trek hulle Stellenbosch toe en bou ’n vakansiehuis op Jakkalsfontein aan die Weskus. Die lewe by die see wen hul harte en tans woon hulle voltyds op Jakkalsfontein. Elsa het al verskeie tydskrifverhale, romanses en ’n bekroonde jeugverhaal die lig laat sien.




10 Ebooks de Elsa Hamersma

Elsa Hamersma: Altyd die verkeerde man
Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en …
EPUB
Africană
DRM
€4.99
Elsa Hamersma: As liefde ontwaak
Danielle Krause wil tyd maak om ’n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en dié se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle ’n huis deel …
EPUB
Africană
DRM
€4.99
Elsa Hamersma: Droomman aan boord
Victoria Vermaak se ouers nooi haar saam op ’n luukse bootreis om te herstel ná sy in ’n motorongeluk betrokke was. Haar lewenslustige vriendin Belle, wat saamreis, het egter nie net herstel in …
EPUB
Africană
DRM
€4.99
Elsa Hamersma: Ompad na liefde
Tien jaar gelede het Steyn Vosloo Danielle se hart gebreek. Dis tyd om hom terug te betaal. Maar dis beknop op die boot tussen die Kroatiese eilande. Steyn is oral. En haar hart werk nie saam …
PDF
Africană
DRM
€5.14
Elsa Hamersma: Haar laaste kans
Ter wille van haar suster reël Margit die naweek vir enkellopendes. Toe duik Giles Lockhart op, Nina se ideale man, haar trouman, maar ook die man wat Margit se hart inpalm. En weer eens moet sy …
PDF
Africană
DRM
€5.11
Elsa Hamersma: Huwelik op kontrak
Donna Maree bly noodgewonge saam met die arrogante Lukas Bosman. Hy wil trou – ter wille van sy siek pa en die voortsetting van die Bosmannageslag. Fisiek sal sy vervul wees, maar wat van haar leë …
EPUB
Africană
DRM
€5.14
Elsa Hamersma: Spioen vir liefde
Katryn word na ’n klein dorpie gestuur om uit te vind waarom Jos, ’n suksesvolle plastiese sjirurg, soontoe verhuis het. Hy sien haar egter aan vir ’n joernalis van ’n skinderblad en beskou haar …
EPUB
Africană
DRM
€5.11
Elsa Hamersma: Die Mense langsaan
Twee vroue word deur misdaad, moord, die lotto, skurke en helde omvorm. Gou moet beide besef dat nie eens die lotto of ’n ruim erflating lewensgeluk kan waarborg nie. ’n Roman in die “domestic …
EPUB
Africană
DRM
€11.56
Elsa Hamersma: Bloedfamilie
Daar word twee moorde in een week in die Brink-familie gepleeg. Die moordenaar laat ’n boodskap by die eerste moord wat die vinger na die familie wys. Wie is dit en waarom moor hy of …
EPUB
Africană
DRM
€14.12
Sonja Brown & Elsa Hamersma: ’n Mooi vyand & Mia se Goliat
Na sy huwelik weet jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. Nee, dankie. die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. Wat gaan hier aan? En …
EPUB
Africană
DRM
€2.57