Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.
Despre autor
François Bloemhof is die skrywer van meer as 50 boeke, waarvoor hy al verskeie pryse gewen het. Hy is ook bekend vir sy verhoog- en radiowerk en skryf gereeld vir tydsk...
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 80 ● ISBN 9780798155991 ● Mărime fișier 0.2 MB ● Vârstă 17-12 ani ● Editura Human & Rousseau ● Publicat 2015 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 4762578 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM