“Die Woudties” is ‘n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud.
In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in ‘n bottel. Sy vriende is almal bang vir hom en weier om hom te help. Hoe gaan Kiki die bottel afkry
Hierdie storie in “Die Woudties” reeks word jong lesers bekend gestel aan herwinning asook die nadelige effek wat rommel op wilde diere kan hê. Dit leer ons om ander wesens in ag te neem en om ons deel te doen om ons wêreld te bewaar.
Indien jy meer wil leer oor “Die Woudties” en Frnacois besoek gerus sy webwerf by http://www.francoiskeyser.net of besoek “Die Woudties” Face Book blad by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● ISBN 9781071507926 ● Traducător JJ Smith ● Editura Babelcube Inc. ● Publicat 2019 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 7198749 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM