Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hulle pyn. In Geseënd is die wat treur beskryf geliefde outeurs hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Ons Christene se grootste troos bly egter dat daar lewe na die dood is: daar is ‘n weersiens. Agter in die boek is ‘n lys van tekste wat jy in jou Bybel kan gaan naslaan vir verskeie situasies.
Despre autor
Susan Jordaan is die uitgewer van Lux Verbi. Lux Verbi, ’n Christelike druknaam van produkte met ’n evangeliese fokus, het ontstaan uit die oudste uitgewersmaatskappy in Suid-Afrika, NG Kerk-Uitgewers, wat in 1818 gestig is.
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 194 ● ISBN 9780796322975 ● Mărime fișier 0.4 MB ● Editura Lux Verbi ● Publicat 2022 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 8405302 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM