Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan.Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag!Daar is net een probleem.Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie.Sy GLIMLAG nooit eens nie.En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen …
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 48 ● ISBN 9781776251322 ● Editura Pan Macmillan South Africa ● Publicat 2022 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 8828101 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM